Afrikaanse Klub Gold Coast

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Registration
Welkom by ons vriendekring. Voltooi asseblief die volgende sodat ons jou op ons lys kan plaas en sodat jy gereeld in kennis gestel kan word van ons beplande bedrywighede. Soms word bedrywighede skielik gereƫl of afgestel en as ons nie jou epos adres het nie, sal ons jou nie betyds in die hande kan kry nie. Wees verseker dat jou epos adres nie uitgegee of misbruik sal word nie. Verskoon as die program so hier en daar Engelse woorde ingooi. Ons het die woorde probeer verander maar die program laat ons tans nie toe nie.
Security Code:
Your password will be sent to the above e-mail address.
Once you have received your new password you can log in in and change it.
 
Dankie vir jou moeite. 'n Epos sal nou na jou gestuur word waarop daar 'n skakel is waarop jy asseblief moet kliek ten einde jou as 'n gebruiker te aktiveer. Daarna kan jy "LOGIN" indien nodig. KYK OOK IN JOU SPAM VIR DIE EPOS.

CB Login

Log in asb.

Facebook

Facebook Group