Hulp met webblad
1. Ek wil meer as een besighede registreer? - Die program is nie so gevorderd nie. Al hoe jy dit kan regkry is om 'n ekstra registrasie te doen op 'n ander epos adres. Moet asseblief nie die sisteem misbruik nie - jou inligting kan verwyder word.
2. Ek wil my besonderhede opdateer - Jy moet ingelog wees om dit te kan doen. Kliek op verander jou besonderhede. Op jou besonderhede bladsy kliek op EDIT. Kliek dan op die Kontak besonderhede, Vertel ons meer van jou of Jou besigheid en voeg die inligting by. Onthou om op UPDATE te Kliek.
3. Waar sit ek my besigheid se inligting in. (sien 2 hierbo).
4. Hoe verander ek my email adres? - Gaan in op jou profiel deur te LOGIN en verander dit.
5. Ek wil afgehaal word van jul lys. - Onderaan die nuusbrief sal julle die opsie vind om te "unsubscribe". Julle kan ook op die webblad deregistreer van die nuusbrief.
6. Waar sien ek die fotos? - Kliek op die fotoalbum op die linkerkant van die webblad.
7. Ek wil my fotos ook op die web sit - Ons werk hieraan.


