Afrikaanse Klub Gold Coast

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size

DAGBOEK

Om te sien wat die Afrikaanse Klub Brisbane maak kliek HIER. Hieronder word ons Gold Coast Klub se aktiwiteite getoon:

 

Moedersdag Piekniek Gold Coast 8 Mei 2011

Bring vir Moeder saam en kom saam met ons piekniek hierdie Sondag op die strand. Kom geniet die lekker weer (na al die reen). Ons beplan om te begin vanaf so 11 uur. Bring die gesin en kom ontspan saam met ou vriende of kom ontmoet nuwe vriende. Bring jou eie piekniek mandjie, eetgerei, drinkgoed, peuselgoed, tafels, stoele, sambrele, swemklere en speletjies saam. Moet nie die sonbrandmiddels vergeet nie. Kyk uit vir die Springbok vlag. Hier is die aanwysings:

Plek:      Broadbeach, Gold Coast
h/v Margaret ave & Old Burleigh Rd
Vir 'n kaart kliek HIER

Nota - Die Afrikaanse Kerk in die Gold Coast het 9 uur elke Sondagoggend 'n erediens wat gehou word by 67 Warrener Street, Nerang.

 

CB Login

Log in asb.

Facebook

Facebook Group